Oudste Pizza Oond In Harties

HOEV: OPNAME VAN BESIENSWAARDIGHEDE Nr 043

HEHA: SURVEY OF HERITAGE SITES No 043

OUDSTE PIZZA-OOND IN HARTBEESPOORT

DATUM 1938 – 1945

SAEA BESKERMING (60jr) ja

VERKLAAR nee. GELYS nee

GPS data:X 27.54.40 Y –25.45.37

RIETFONTEIN JQ485 JQ, GED 63

PAD: Draai links uit toegangspad na Meerhof  na Jasmyn boerdery.

EIENAAR / KONTAKPERSOON: Derick Erasmus

Johan Schoeman het in 1938 feitlik al sy belange in Meerhof aan ‘n dr O Popper verkoop (044, 045). Popper het ‘n groot getal Italiaanse krygsgevangenes in diens gehad om sy kliphuis, damwal en klip-ingangspoort te bou. Hulle het op die plaas in ‘n soort “huisares” gewoon en hulle gewoontes saans uitgeleef. Om die tradisie van pizza bak te kon uitleef, het hulle ‘n tradisionele oond moes bou en aangesien goeie vakmanskap ook ‘n tradisie was, het die oond nogal mooi uitgekom.

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *